Ellisras se webtuiste is tans onder konstruksie. Die nuwe webtuiste beoog om meer aktiewe aktiwiteite en sosiale nuus aan die gemeenskap asook ons lidmate te verskaf.
Ellisras Gemeente is ‘n aktiewe Afrikaanse Sewendedag Adventiste Kerk in Ellisras, met ongeveer 100 lidmate wat elke Sabbatoggend by die gemeente aanbid.